|




|
VISIE: God se gemeentes in Wes-Transvaal gee om vir mekaar en die wêreld.
Toe die Voortrekkers by die Vaalrivier gekom het, was daar ‘n kennisgewingbord: “Die wat glo in ‘n mooier môre, trek oor!” Pas daarna het die wat oorgetrek het, in 1842 ‘n gemeente van die NG Kerk in Potchefstroom gestig. Hieruit het die familie van die Wes-Transvaalse Sinode gegroei – ‘n hegte familie wat vir mekaar en die wêreld om hulle omgee. ‘n Familie wat oor die jare telkens nuwe, eietydse gestaltes aangeneem het. ‘n Familie waaraan hierdie 21ste eeuse webwerf u wil voorstel.
Die sinode van Wes-Transvaal strek van Nietverdiend en Zeerust in die Noordweste tot by Christiana in die Suidweste, van Roodepoort in die Noordooste tot Vanderbijlpark in die Suidooste. Ter wille van beter bediening is die sinode in vier streke ingedeel, naamlik PotchKosh, Platteland, Vaaldriehoek en die Wesrand. Daar is altesaam 17 ringe in die sinode met 137 gemeentes in totaal, met interessante name soos onder andere Coram Deo, Eerste Vesting, Kerk tussen die Mielielande, PUK-Kandelaar en Veranderde Lewens. Saam vorm ons een groot familie wat iets van God se hart wil weergee in ons omgee vir mekaar en die wêreld. HOOFKANTOOR VAN DIE NGK WES-TRANSVAAL | Predikant Sinodale Bedieninge (Hoof Uitvoerende Beampte): Ds NWJ (Nico) van Rensburg Die kantoor is geleë by NGK Helikonpark, Condorrylaan, Randfontein. Posbus 982, Randfontein 1760 Tel 011-412-3210, sel 083 534 2341, e-pos volbring@ mweb.co.za |  | | | | Sekretaresse in die hoofkantoor: Mev Hermien Bezuidenhout Posbus 4371, Helikonpark 1771 Tel 011-412-3441, faks 011-692-3893, sel 073 154 8718, e-pos volbring@ mweb.co.za |  | | | | | Kantoor vir Kommunikasie: Ds N (Noël) Schreuder Sel 082 899 8400, e-pos ds.noel@mweb.co.za (Alle korresponsie aan die Sinode gaan aan volbring@mweb.co.za) |  | | | | | Kantoor vir Personeelsake en Finansies: Mev CJ (Classina) Cornelius Potgieter Park 603, Meyerstraat 888, Rietfontein, Pretoria Posbus 32034, Totiusdal 0134 Tel 012-331-7608/9, faks 086 515 2729, e-pos classina@ngk-wtvl.org.za (faks via e-pos 086 515 2731 gekoppel aan classina@ngk-wtvl.org.za) |  | | | | | Elsa Kaestner Tel 012-331-7608/9, faks 086 515 2730 e-pos elsa@ngk-wtvl.org.za E-pos wesadmin@ngk-wtvl.org.za (faks via e-pos 086 515 2729 - gekoppel aan wesadmin@ngk-wtvl.org.za) |  | | | | | Kantoor vir die Kommissies van die Sinode: (Jeugkommissie, Gemeente- en predikantebediening. Vrouebediening, Leer en Aktuele Sake) Mev Petro de Beer Posbus 19931, Noordbrug 2522 Tel 018-297-7401, faks 018-297-7402, e-pos ngjeug@ngk-wtvl.org.za |  | | | | | Aktuarius: Ds DW (Danie) Krüger E G Jansenstraaat 52 Kookrus, Meyerton Posbus 481, Rothdne, 1964 Tel 016 363-0688, faks 0865781734, sel 0796671224, e-pos dwkruger@lantic.net |  | | | | | PSD Barmhartigheid: Ds AJ (Anton) Mocke Posbus 1570, Potchefstroom 2520 Tel 018-297-3928, faks 018-293-1027, e-pos ngwbestdir@mweb.co.za |  | | | | | PSD Sending: Ds J v W (oom Japie) du Plessis Posbus 161, Delareyville 2770 Tel/faks 053-948-1206, sel 084 505 5744. | | | | | | Pensioenfonds - Hoofbeampte: (Predikante Pensioenfonds/Amptenare Pensioenfonds/Personeel Voorsieningsfonds) Mnr TP (Theo) Smith Pretoriusstraat 1200, Hatfield, 0083 Posbus 13528, Hatfield 0028 Tel 012-342-0415, faks 086 6963548, e-pos theo@pensioene.co.za en ilana@pensioene.co.za |  | | | | Argief en Bestuursinligtingsdienste (ABID): Direkteur: Dr CJJ (Johan) Froneman Argief en Bestuursinligtingsdienste (ABID), Posbus 34, Stellenbosch 7599 Tel 021-882-9923, faks 021-882-9926 of 086-617-5961/2/3 Sel 083 554 9379, faks 086 510 5933, e-pos johanf@abid.co.za |  | | | | | Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Organiserende Sekretaris: Dr CF (Francois) Sieberhagen Posbus 2002, Kempton Park 1620 Tel 011-970-4010, faks 011-970-2506, sel 083 389 0708, e-pos sieberhagen@biblesociety.co.za |  |
|