| STRUKTUUR VAN DIE SINODE Die sinode van Wes-en-Suid-Kaapland is een van die 10 sinodes van die NG Kerk. Die sinode bestaan uit 229 gemeentes, wat strek van sover as Springbok en Beaufort-Wes in die Wes-Kaap en George in die Suid-Kaap. Daar is 229 343 belydende lidmate, wat bedien word deur 375 leraars. Plaaslik word die gemeentes geografies georganiseer in 29 ringe, naamlik Beaufort, Bellville, Brackenfell, Caledon, Calvinia, Clanwilliam, Durbanville, George, Goodwood, Kaapstad, Knysna, Koeberg, Kuilsrivier, Mosselbaai, Namakwaland, Oudtshoorn, Paarl, Parow, Piketberg, Riversdal, Somerset-Wes, Stellenbosch, Swartland, Swellendam, Tulbagh, Wesland, VGK-tak (Malmesbury, Moorreesburg en meer), Worcester en Wynberg.
Die administrasie van hierdie sinode vind plaas uit die Sinodale Sentrum in Bellville.
SINODALE SENTRUM
Fisiese adres: De Langestraat 5 Pastoriestraat 11 Bellville
Posadres : Privaatsak X8 Bellville 7535
Kantoorure: 07:45 tot 16:00 en op Vrydae: 07:45 tot 15:30
Rigtingwysings na die Wes-en-Suid-Kaap Sinodale Sentrum vanaf die N1
Vanaf die N1, neem Durbanweg/ Van Schoorstraat-afrit na die sentrale middestad van Bellville. Ry verby Vodacom en Huis André van der Walt aan jou regterkant en Telkomgebou en -toring aan jou linkerkant deur 3 stelle verkeersligte. By die vierde verkeerslig, na die Telkomgebou, draai links in De Langestraat. Ry oor die eerste kruising. Die Sinodale Sentrum is die tweede gebou op die linkerkant (De Langestraat 5). Parkering is beskikbaar voor die gebou in geel aangedui.
Rigtingwysings vanaf Kaapstad Lughawe
Neem Borcherds Quarryweg (rigting na Bellville). Draai regs in Modderdamweg. Ry in Modderdamweg (rigting Bellville), verby die Universiteit van Wes-Kaap se ingang. Draai links by die volgende verkeerslig. Ry aan verby Bellville-stasie (op linkerkant). Ry oor Voortrekkerweg in Vleistraat. Draai links by die eerste verkeerslig in De Langestraat. Die Sinodale Sentrum is aan jou regterkant net na die Bellville NG Kerkgebou. Die adres is De Langestraat 5. Parkering is beskikbaar voor die gebou in geel aangedui. | ADMINISTRASIE | | | Saakgelastigde: Ds Francois Cillié Tel: 021 957 7100 Faks: 086 524 7132 E-posadres: ngkadmin@kaapkerk.co.za | | | | Bestuurder Menslike Hulpbronne: Mnr Kenny Raats Tel: 021 957 7104 E-posadres: kraats@kaapkerk.co.za | | | | | Sekretaresse van die Saakgelastigde/ Bestuurder Menslike Hulpbronne: Me Elmien Theron Tel: 021 957 7104 E-posadres: ngkadmin@kaapkerk.co.za | | | | | Bestuurder Finansies: Me Annerina Viljoen Tel: 021 957 7108 E-posadres: aviljoen@kaapkerk.co.za | | | | | Medies: Me Christine Lombard Tel: 021 957 7106 E-posadres: medies@kaapkerk.co.za | | | | | Pensioene: Me Elodie van der Walt Tel: 021 957 7115 E-posadres: pensioen@kaapkerk.co.za | | | | | Salarisse & Studielenings: Me Ingrid van Eck Tel: 021 957 7107 E-posadres: ivaneck@kaapkerk.co.za | | | | | BADISA
Besoek gerus ons webblad: www.badisa.org.za | | | | Hoof Uitvoerende Beampte: Ds Averell Rust Tel: 021 957 7161 E-posadres: arust@badisa.org.za | | | | | Sekretaresse vir Hoof Uitvoerende Beampte: Me El-Ray Schoeman Tel: 021 957 7161 E-posadres: info@badisa.org.za | | | | | Direkteur Maatskaplike Dienste: Me Ronel van Zyl Tel: 021 957 7133 E-posadres: rvanzyl@badisa.org.za | | | | | Sekretaresse Direkteur Maatskaplike Dienste: Me Lettie Majiedt Tel: 021 957 7133 E-posadres: mw@badisa.org.za | | | | | | GEMEENTE-ONTWIKKELING EN KERKLIKE SAMEWERKING | | Gemeente-ontwikkeling en Kerklike Samewerking: Ds Peter Adams Tel 021 808 9231 E-posadres: peteradams@sun.ac.za | | | | | ARMOEDE EN SORG Predikant in Sinodale Diens: Dr Braam Hanekom Tel 021 957 7202 E-posadres: braam@kaapkerk.co.za Netwerk Koördineerder: Me Jackie Swart Tel: 021 957 7113 E-posadres: omgee@kaapkerk.co.za | | | | GETUIENISAKSIE | | | | Predikant in Sinodale Diens: Dr Johan Botha Tel: 021 957 7184 E-posadres: jbotha@kaapkerk.co.za | | | | | Sekretaresse: Me Dawn Erasmus Tel: 021 957 7184 E-posadres: kga2@kaapkerk.co.za | | | | | JEUGKANTOOR
Besoek gerus ons webblad: www.jonk.co.za Fisiese Adres: Noordwal-Wes 1, Stellenbosch 7600. | Predikant in Sinodale Diens: Ds Gielie Loubser Tel: 021 808 9050 E-posadres: gielie@sun.ac.za | | | | | Sekretaresse Jeugkantoor: Me Sharon Naudé Tel: 021 808 9050 E-posadres: jeug@sun.ac.za | | | | | KOMMUNIKASIE
| | Die kommunikasie van die sinode word hanteer deur die Sentrum vir Kommunikasie. Dit behels alle elektroniese kommunikasie/inligting, (intern sowel as ekstern), asook die publieke getuienis (skakeling met media) van die kerk vir die sinode. Dit is terselfdertyd die kantoor waaruit die Algemene Sinode se elektroniese kommunikasie, sowel as die betrokkenheid van die NG Kerk by die wetskrywende proses van die Nasionale Parlement (Parlementêre Lessenaar) bestuur word. | | | | Direkteur Kommunikasie: Dr Ben du Toit Tel: 021 957 7196 Faks: 021 957 7197 E-posadres: bendutoit@kaapkerk.co.za | | | | | Kantoorbestuurder Sentrum vir Kommunikasie: Me Marieta Mundell Tel: 021 957 7195 E-posadres: kommunikasie@kaapkerk.co.za | | | | | | VROUELIDMATE
Besoek gerus ons webblad: www.vroueweskaap.co.za
| | Administratiewe Beampte: Me Esther Blackaller Tel: 021 808 9060 E-posadres: ngkvroue@sun.ac.za | | MODERATUUR en MODERAMEN 1. MODERATUUR
Klik hier om te sien wie op die Moderatuur dien.
2. MODERAMEN
Klik hier om te sien wie op die Moderamen dien. | |