Tuisblad
Webbladkaart / Site Map

NUUS

Algemene Nuus
 
NG Kerk steun vry media
Die NG Kerk se meer as een miljoen lidmate is gevra om hulle stem dik te maak teen die regering se "totale aanslag" om mediavryheid in te perk. Die algemene sekretaris van dié kerk se Algemene Sinode, dr Kobus Gerber, sê die regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting en die ANC se media-appèltribunaal druis lynreg in teen die land se grondwet.

Lees Meer>>
 
Lidmate vul stakers se skoene
Lidmate van die NG Kerk het op verskillende plekke in die land saam met ander vrywilligers skouer aan die wiel gesit om by krisispunte hulp te verleen tydens die jongste landwye staking.In onder meer Port Elizabeth het vrywilligers groot verligting gebring.

Lees Meer>>
 
   
   

Verklarings
Klik hier en lees meer oor die amptelike
verklarings van die NG Kerk.

Vakatures
Klik hier vir meer inligting oor die jongste
amptelike vakatures van die Kerkbode.

   
   

Uit die Pers se Bek
INLIG-AKTUEEL: Die jongste nuusgebeure uit plaaslike koerante, soos Beeld, The Star, Die Burger, ens oor die Kerk en ons leefwêreld
word weekliks hier geplaas. Lees Meer>>

Nuusargief
Besoek gerus die nuusargief vir artikels wat al op die NG Kerk se nuusblad verskyn het. Klik hier

   
   
 
Nuusbriewe
ePosduif
Familienuus
Die Feldmuis sê...
Kruis en Dwars
Noord-Kaap Nuus
OosKaap eNuus
Verskil
VrydagNuus
Vrypos
Wesvonk
 
Koerant
 
Tydskrif
 
Kalender

 



[Tuisblad] [Nuus] [So lyk ons] [Sinodes] [Predikante] [Gemeentes] [Standpunte] [Diversiteitsforum]