|
Feldmuis von Schanzen
Feldmuis von Schanzen is 'n eKommunikasie wat weekliks uit die Sinodale Kantoor van die NG Kerk in Namibië gestuur word. Dit wil: - relevante inligting deurgee aan dominees, lidmate en kerkkantore;
- dien as kommunikasie-kanaal vir die sinodale verband;
- help om die onderlinge verhoudinge te dien.
Soek vorige uitgawes onder
|