Geloftekerk kry banke terug na 149 jaar - 22 Junie 2011
Twee kerkbanke van die Geloftekerkie in Pietermaritzburg is terug in die kerk (nou Voortrekker Museum)nadat dit in Ladysmith gemeente in gebruik was. Navorser Elrica Olivier vertel.
•
HIV-Ondersteuningsgroep - 22 Junie 2011
Vir almal wat HIV-positief is, of wat meer wil weet oor die dag-tot-dag uitdagings,of wat iemand wil ondersteun, of iemand moet versorg, of bloot meer wil weet ... kontak Gerda.
Stem uit die Wildernis - 19 Mei 2011
Die NG Kerk se voorsitters van sinodes was vir hul jaarlikse byeenkoms in Wildernis (naby Georde). Ds. Raath meen hulle is opnuut verbind tot die kernwaarhede van ons geloof en vol moed vir die kerk ...
•
Storie van Hoop - Zimele - 19 Mei 2011
Zimele beteken om op jou eie voete te staan. Zimele is n internasionale organisasie met die visie om mense op te lei en toe te rus om hulle eie gemeenskappe selfonderhoudend te maak. NG lidmate raak betrokke . . .