ePosduif 4 - 2 Februarie 2012
Oor konstruktiewe gesprek met NGKA, Sinodale wegbreeknaweek vir Vroue in KZN, Opvoeding en Onderwys, nuwe gemeente in Perth, en nog meer nuus ...
•
ePosduif 3 - 26 Januarie 2012
Storie oor Vrees en Versoening; Biblia Hawesending in Durban; Vroue bid weer saam; Boekenuus; Vloede in die Noorde - en bietjie humor ...
•
ePosduif 2 - 18 Januarie 2012
Voortrekker-nostalgie rondom die Voortrekker / Msunduzi Museum se eeufees in 2012; Werkgroep vir klein gemeentes; Sestigers in Durban gesoek; Kerkargief in Pietermaritzburg funksioneer goed; en meer ...
ePosduif 47 - 30 November 2011
Dis Kersfees en jaarafsluiting - goeie wense. Die lewensverhale van emeriti word voortgesit. Dagboek 2012, Kerkbode, Bybel-Media en CLF nuus en spesiale wense aan KZN proponente ...
•
ePosduif 46 - 24 November 2011
Oor geloofshelde; ASM reaksie op Wet op Beskerming van Staatsinligting; gesprek oor Belhar Belydenis; kursusse en vakatures ...
• Vakature: Bestuurder vir Brits Rusoord
ePosduif 45 - 16 November 2011
Werkgroep vir Kleingemeentes; Uitreik oor grense verander lewens; NGKA se reaksie op sinodebesluite; Emeriti se stories; Bydrae tot gesprek oor Belhar ... en meer.
•
ePosduif 44 - 9 November 2011
ASM terugvoer in Rugby-metafoor; KZN Geloofshelde van die NG Kerk-familie; Durban Metropool Bediening; gesprek oor Belhar Belydenis word aangemoedig ...
•
ePosduif 43 - 3 Nobember 2011
Ons eie geloofshelde, CLF versterk hande, Jaarboek 2012, Publikasies en die opmars oor klimaatsverandering in Durban ...