| Administrasie - Inligting en Argief
Inligtingkantoor: Aanvaar verantwoordelikheid vir sinodale nuusbriewe en verspreiding van inligting vanaf sinodale diensspanne, ringe, gemeentes en instansies. Navrae van enige aard kan gerig word aan: elbie@ngkzn.org.za Argiefkantoor: Die Sinodale Argiefbewaarplek in Pietermaritzburg lewer 'n diens aan die NG Kerk in KZN deur die bewaring van argivale bronne, die ontsluiting van die data en die beskikbaarstelling van inligting vir navrae en navorsing: argief@ngkzn.org.za of (033) 345 2279.  |
|